deur AfriForum | Nov 20, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 17 November ’n opknappingsaksie by die plaaslike polisiestasie gehou. Gedurende hierdie aksie is die tuin langs die ingang skoongemaak en blomme is geplant. Daar is ook twee bome geplant en ’n sonkraglig is by die ingang...
deur AfriForum | Nov 20, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het deelgeneem aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidskwessies. Vanjaar se tema was “Haatspraak, Sosiale Media en Minderheidsgroepe.” Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, het...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Naboomspruit-tak het besluit om in te gryp gedurende die watertekort wat al sedert die begin van November ’n groot probleem in Naboomspruit is. Die inwoners van Naboomspruit is sedert 1 November sonder water. Daar kan nie meer water uit die Frikkie...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het op 17 November ’n skoonmaakaksie op die hoek van Kruger- en Kempstraat as deel van hulle #OnsDorp-projek aangepak. Zayd Omar, die beampte vir plaaslike regering, het leiding geneem en die aksie aan die gang gekry. Die gras is...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het die week van 9–13 November vir Richard Cronje, ’n buurtwaglid van Hartbeesfontein, vir opleiding as hommeltuigvlieënier in Orania gestuur. Die kursus word deur AfriForum Veiligheid aangebied met André Coetzee as...
deur AfriForum | Nov 19, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se sektor 5-tak in Bloemfontein het op 14 November ’n fondsinsameling gehou vir Kyra Burger, ’n jong kankerlyer. Die tak het ’n pretloop gereël wat ’n 5 km- en 10 km-stap- of drafroete in Fichardtpark ingesluit het. Altesaam 167 inskrywings is ontvang en...