deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het die afgelope week hande met verskeie organisasies gevat om verdere noodverligting aan gemeenskappe in KwaZulu-Natal te lewer terwyl die naskokke van die onlangse plundering steeds gevoel word. Volgens Corné Cronjé, AfriForum se bestuurder van...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Witbank het op 30 Julie gehelp om Laerskool Panorama te ontsmet voor al die kinders weer kan terugkeer skool toe. Hierdie diens word gratis deur AfriForum aan skole gebied aangesien skole reeds finansieel swaarkry as gevolg van COVID-19. “Hierdie...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Ongeveer 15 lede van AfriForum se Potchefstroom-tak het op 31 Julie 2021 saamgewerk om die Alexanderpark-begraafplaas op te ruim. Die lede het onder meer gras gesny, riete en bossies wat ná ’n brand in die park oorgebly het verwyder, onkruid op en om die grafte...
deur AfriForum | Aug 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n verskerpte beroep op president Cyril Ramaphosa gedoen om minister Zweli Mkhize uit sy amp as Minister van Gesondheid te verwyder. AfriForum se beroep volg op maande se druk deur dié organisasie dat Mkhize nie geregtig is om op spesiale verlof...
deur AfriForum | Aug 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om stappe te doen teen die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit nadat dié streek vir die afgelope paar maande onder watertekorte gebuk gegaan het en sommige dele selfs géén water gehad het nie. AfriForum...
deur AfriForum | Jul 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die gemeenskap van Frankfort op 29 Julie 2021 in ’n dringende hofaansoek teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit bygestaan met betrekking tot die onwettige storting van riool. Dié aansoek was suksesvol en die Vrystaatse...