deur AfriForum | Aug 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 21 Augustus 2021 met die SAPD en die Tshwane-metropolisie saamgewerk om dié gebied te beveilig. Twee operasies is suksesvol uitgevoer. Met die eerste operasie het die buurtwag se Pitbull-span om 03:00 die oggend ’n patrollie...
deur AfriForum | Aug 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Keimoes-tak het oor die afgelope week sowat 2 200 lemoene uitgedeel by vyf skole in die gebied. ’n Plaaslike boer wat graag anoniem wil bly het die lemoene aan die tak geskenk, waarna dit uitgedeel is. Die lemoene is geskenk aan Hoërskool Keimoes, Primêre...
deur AfriForum | Aug 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het oor die afgelope maand hard gewerk om kos te voorsien aan behoeftige mense in die gemeenskap. Oor dié tydperk het die tak meer as 1 600 brode aan sopkombuise geskenk in onder meer Rosedale, Kalksloot, Pabalelo en Stasiekamp. Dié...
deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Groter Pretoria-Noord-gebied het op 23 Augustus 2021 ’n waterkar aangekoop om met brandbestryding in die omgewing te help. Dié waterkar sal aangewend word om die gemeenskap en die plaaslike brandweer te help tydens onluste en veldbrande....
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Verskeie AfriForum-takke in Noordwes het op 13 Augustus ’n konferensie in samewerking met die Swartruggens-gemeenskap gehou om ’n konstruktiewe samewerkingsooreenkoms met sowel die plaaslike SAPD as die Departement van Justisie te vestig. AfriForum is genoop om...
deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Marble Hall het op 10 Augustus ’n OLV 5 liter-suurstofmasjien aangekoop sodat persone in die gemeenskap wat in nood verkeer hierdie suurstofmasjien intussen kan gebruik. Dié masjien staan tans by Jordaan Apteek waar gemeenskapslede wat suurstof...