deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het in Mei sy slaggatherstelprojek in die dorp voortgesit en 2 ton teer gebruik om slaggate op te vul. Slaggate is in Caroblaan, Boom-, Noorder-, Grens-, Van Coller- en Van der Hovenstraat opgevul. Die tak het ook in samewerking met Parys...
deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei aan die organisasie se landswye slaggatkompetisie deelgeneem. Daar is altesaam 20 ton teer in Sasolburg gebruik en 10 ton in Vaalpark – ongeveer 1 447 slaggate in totaal is gevul. Die gemeenskap is uitgenooi om teer te skenk...
deur AfriForum | Jun 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vereeniging-tak het in Meimaand as deel van dié burgerregteorganisasie se slaggatprojek altesaam 42 ton teer aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Die publiek kon op 22 Mei en 29 Mei 2021 teer afhaal oorkant die Hoërskool Overvaal om slaggate op te vul in...
deur AfriForum | Jun 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp en om die gemeenskap te verbeter vir plaaslike inwoners. Op 28 Mei 2021 het die buurtwag gehelp om ’n gekaapte vragmotor terug te vind en die...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak werk die afgelope maand hard om omstandighede in die dorp te verbeter. Honderde sakke teer is gebruik om herstelwerk aan strate te doen en duisende plante is in ’n plaaslike groentetuin aangeplant. Die tak het meer as 700 sakke teer gebruik om...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het in Mei ’n volhoubare skoonmaakprojek begin om die instandhouding van die Burger-monument te verseker. Die tak het dié monument in Maart geoudit en skoonmaak as deel van AfriForum se monumentouditprojek. By dié monument is daar...