Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n belastingmanifes vrygestel waarin bepaalde eise aan die regering gestel word om op te tree en toe te sien dat belastingbetalers se geld nie langer wanbestuur, misbruik en gesteel word nie. Ingevolge die manifes sal AfriForum...
AfriForum het die naweek ’n kamp vir jeugleiers, die eerste van sy soort, net buite Schweizer-Reneke aangebied. Tien belowende leiers uit die omgewing is by verskeie skole geïndentifiseer om die kamp by te woon waar kenners onder meer praatjies oor soorte leierskap en...
Deur Marthinus Koekemoer Te oordeel aan mediaberigte die afgelope tyd staan die Landbank op die rand van ineenstorting. Vanjaar stuur die bank af op verliese van ’n rapsie meer as R1 miljard. Dit klink sleg, of hoe? In die vorige boekjaar was hierdie syfer selfs hoër...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Solidariteit Helpende Hand het vanjaar Vrouemaand op ’n hoogtepunt afgesluit tydens die spoggerige bekendstelling van hul nuwe digbundel getiteld: Steeds Vrou. Dié bundel bevat 40 gedigte van beide Alta Strauss, skrywer en...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Klanktegnici is dikwels die onbesonge helde van die vermaaklikheidsbedryf wat hard agter die skerms werk om te sorg dat kunstenaars op hul heel beste klink. Verskeie kunstenaars vanuit die Afrikaanse musiekbedryf en die AfriForum Teater het...
Deur Alet Rademeyer In ’n verslag wat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) vandag in Pretoria vrygestel het, ondersteun bykans geen gesondheidsorgwerker die regering se plan om die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te implementeer nie. Meer as 85% van...