Header Artwork

AfriForum het die naweek ’n kamp vir jeugleiers, die eerste van sy soort, net buite Schweizer-Reneke aangebied. Tien belowende leiers uit die omgewing is by verskeie skole geïndentifiseer om die kamp by te woon waar kenners onder meer praatjies oor soorte leierskap en entrepreneurswese gelewer het. Daar was ook groepsaktiwiteite waar die kinders aangemoedig is om innoverende oplossings vir probleme te vind. “Die jeug is immers ons toekoms en ons hoop hierdie kinders gaan nog ’n groot verskil maak,” sê Gerhard Nieuwoudt, AfriForum se distrikkoördineerder vir Stellaland.

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN