deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 26 Augustus ’n bestuursvergadering gehou, waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Stefan Niemand (voormalige takvoorsitter) het ná drie jaar se diens bedank weens persoonlike sowel sakeverpligtinge wat baie tyd van hom...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Mediaverklarings
Die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) se aankondiging dat slegs 5% van munisipaliteite in Suid-Afrika as stabiel bestempel kan word en meer as die helfte in ’n finansiële verknorsing is, beklemtoon volgens AfriForum ’n dringende...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Mpumalanga se munisipaliteite word swak bestuur, en lewenstandaarde en dienslewering ly daaronder. Dit is sommige van die onrusbarende bevindinge in AfriForum se Sentrum vir Plaaslike Regering se derde munisipale oudit, wat oor Mpumalanga handel. Dr. Eugene Brink,...
deur AfriForum | Aug 26, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar op die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Rampbestuur gelewer. Dié burgerregteorganisasie verwelkom die wysigingswetsontwerp met ope arms en benadruk dat dit so gou moontlik goedgekeur word omdat dit in openbare belang is. Die woord...
deur AfriForum | Aug 19, 2021 | Meningstukke, Taal Blogs, Blogs
Deur Bernard Pieters Die tweede weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se konseptaalbeleid waarop die publiek tans kan kommentaar lewer, lees baie anders as die eerste weergawe. AfriForum Jeug is van mening dat die Jakes Gerwel-verslag wat die ANC in Januarie...