deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Meningstukke, Blogs, Ander Blogs
Deur Alana Bailey Tans is daar heelwat omstrede wetsontwerpe wat hewige debat ontlok, byvoorbeeld oor onteiening sonder vergoeding, wapenbesit, en PEPUDA, oftewel die wysigingswetsontwerp rakende die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike...
deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het op 3 Julie 2021 in samewerking met die gemeenskap die kanaal in Broadwaystraat Suid, Valhalla skoongemaak. Die AfriForum-tak het talle klagtes uit die gemeenskap ontvang oor die toestand van die kanaal en dat misdadigers hierdie roete...
deur AfriForum | Jul 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die Mangaung-metro het op Donderdag 1 Julie 2021 ’n tarief geïmplementeer wat nie deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) goedgekeur is nie. Dit volg nadat Centlec op 7 Junie 2021 ’n veranderde tariefstruktuur by Nersa ingedien het wat neerkom op...
deur AfriForum | Jul 5, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Departement van Polisie en Bheki Cele, Minister van Polisie, in ’n skrywe gewaarsku oor die dubbele standaarde van wetstoepassing wat tans in Nkandla afspeel. Na raming het sowat 1 000 mense die afgelope naweek in dié...
deur AfriForum | Jul 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 1 Julie ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerig waarin die organisasie eis dat die munisipaliteit voor 16 Julie 2021 met ’n aksieplan vorendag kom om die voortslepende rioolprobleem in die dorp op te los. ’n...