deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het uiteindelik besluit om op te tree in drie sake wat in sommige gevalle reeds vir byna drie jaar sloer nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid betrokke geraak het. Dié eenheid het in al drie sake namens die families van die...
deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 17 Februarie 2021 ’n reorganiseringsvergadering gehou waartydens die tak se nuwe bestuur gekies is. Die nuwe takbestuur bestaan uit: Leon Botha (voorsitter), San-Marie Botha (ondervoorsitter), Engela Pretorius (tesourier) en Maria...
deur AfriForum | Feb 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Worcester het op 17 Februarie ’n aanlyn vergadering via Zoom gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die volgende mense...
deur AfriForum | Feb 17, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 15 en 16 Februarie 2021 nog ’n branddeskundige oor die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011 in die Johannesburgse Landdroshof onder kruisverhoor geplaas. Dié deskundige...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-tak het sedert Januarie altesaam 29 skoonmaakprojekte by spruite tussen 12de Laan en 34ste Laan gehou. Dié projekte vorm deel van ’n reeks groter projekte wat daarop gemik is om gemeenskapsprobleme self op te los. Projekte soos dié is...