deur AfriForum | Mar 7, 2021 | Omgewingsake, Blogs, Ander Blogs
Deur AfriForum en Treasure Karoo Action Group AfriForum en die Treasure Karoo Action Group werk al baie jare lank saam om hidrobreking in Suid-Afrika te voorkom. As Suid-Afrika se watertekorte en wydverspreide droogtes in ag geneem word, is hidrobreking besonder...
deur AfriForum | Mar 5, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in Februarie baie hard gewerk om die dorp skoner en veiliger te kry. Voordat die skole heropen het, het die tak die sypaadjies by die Hoërskool skoongemaak en gesny. Die sypaadjies rondom Diamantoord is ook skoongemaak....
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 3 Maart gedurende die aand ’n voetpatrollie deur die dorp onderneem. Die doel van dié patrollie was om die buurtwag se sigbaarheid te verhoog om misdaad te voorkom en verhoudings met lede van die gemeenskap te bou. Die...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak was baie bedrywig in Februarie en het benewens die talle slaggate wat hulle veral rondom die skole herstel het, ook vier stoptekens opgerig waar die tekens weg of onsigbaar was. ’n Ongeluk het op die hoek van Boom- en Van Collerstraat...
deur AfriForum | Mar 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Vuurwapeneienaars met vuurwapens waarvan die lisensies verval het, kan ’n sug van verligting slaak nadat Bheki Cele, Minister van Polisie, gister in die parlement aangedui het dat hy dit as “billik” ag dat daar weer om ’n amnestieperiode aansoek gedoen word. AfriForum...