deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het in Februarie op verskeie gebiede gehelp om die dorp te beveilig. Die buurtwag het by heelwat ongelukstonele in en om Dullstroom bystand verleen en gehelp om die verkeer te reguleer terwyl die nooddienste op die tonele gewerk...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Pumeza Futshane, hoofaanklaer by die Johannesburgse Landdroshof, is verlede week uit die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geskors hangende dissiplinêre stappe teen haar ná onder meer aantygings van nepotisme en begunstiging. AfriForum se privaatvervolgingseenheid...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n nuwe teater, wat as die AfriForum Teater bekendstaan, geopen op die perseel wat voorheen deur die Brooklyn-teater beset is. Dié 380 sitplek-teater is by die Greenlyn Village-sentrum in Menlopark in Pretoria geleë. ’n...
deur AfriForum | Mar 3, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag vir Werner Pretorius, die eienaar van Hennie’s Restaurant in Moreletapark, bygestaan om strafregtelike klagtes van bedrog en diefstal by die Garsfontein-polisiestasie in te dien teen verskeie polisiebeamptes by hierdie...
deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die AfriForum Jeug-tak in Kempton Park het op 27 Februarie 2021 by die Elgin-brug rommel opgetel, bossies uitgetrek en die omgewing netjies gemaak. Dié tak het besluit om die brug skoon te maak aangesien baie motoriste daagliks onderdeur die brug werk toe en terug ry...