deur AfriForum | Jan 27, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskou die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) se aankondiging – naamlik dat dié raad ’n beheerde toegangsprogram om menslikheidsredes vir die gebruik van ivermektien deur mense vir die behandeling...
deur AfriForum | Jan 27, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit Helpende Hand het vandag die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg op ’n dringende grondslag genader om die verbod op godsdienstige byeenkomste soos vervat in die COVID-19-regulasies tersyde te stel. Die Begrond-instituut en...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het vandeesweek tesame met sy jeugvleuel ’n skenking aan die Woodrock-diereskuiling gemaak. Die tak het altesaam R4 000 se honde- en katkos aan dié instansie geskenk. “Hierdie tipe instansies se onbaatsugtige werk is elke dag in ons...
deur AfriForum | Jan 25, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n prokureursbrief aan Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, ’n vorderingsverslag versoek oor die ondersoek na die twee gelekte 2020-matriekeindeksamenvraestelle. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie, asook ander applikante...
deur AfriForum | Jan 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Utrecht het twee noodwaterpunte opgerig om dié gemeenskap tydens wateronderbrekings te help. Die waterpunte is opgerig omdat die Amajuba Distriksmunisipaliteit gereeld sy inwoners in die steek laat met watervoorsiening as gevolg van ’n verswakte...