deur AfriForum | Jun 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Machadodorp-tak en -buurtwag werk die afgelope tyd hard om misdaad in dié dorp en omliggende gebiede te bekamp en om die gemeenskap te verbeter vir plaaslike inwoners. Op 28 Mei 2021 het die buurtwag gehelp om ’n gekaapte vragmotor terug te vind en die...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak werk die afgelope maand hard om omstandighede in die dorp te verbeter. Honderde sakke teer is gebruik om herstelwerk aan strate te doen en duisende plante is in ’n plaaslike groentetuin aangeplant. Die tak het meer as 700 sakke teer gebruik om...
deur AfriForum | Jun 1, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 31 Mei 2021 by die Lanternskool in Roodepoort besoek afgelê as deel van die nasionale kinderbeskermingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Mei 31, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidaritet is reg om minister Mmamoloko Kubayi-Ngubane die stryd aan te sê en sal voortgaan met ’n hofaansoek om die regering se Toerisme-ekwiteitsfonds (TEF) onwettig te laat verklaar. Die hof het op 27 April 2021 ’n interdik aan dié twee instansies...
deur AfriForum | Mei 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ottosdal het op 29 Mei 2021 sowat 2,5 ton teer gebruik om meer as 100 slaggate op te vul as deel van AfriForum se #VegEnBou-plan. Dié plattelandse dorp, net soos vele ander in die Noordwes, se paaie is in ’n chaotiese toestand. Elke straat in die...