deur AfriForum | Mei 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Krugersdorp-tak het op 29 Mei 2021 herstelwerk gedoen by Hopelands Village, ’n tehuis vir babas wat verlaat of verwaarloos word. Dié tak se bemarkingspan het gehelp met opknappingswerk by die tehuis se nuwe perseel. Verfwerk, elektrisiteitswerk,...
deur AfriForum | Mei 31, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei 2021 die plaaslike polisie gehelp om ’n gesteelde sleepwaentjie terug te vind. Een van AfriForum se Alfa-buurtwaglede was besig om te patrolleer in die Onrus- en...
deur AfriForum | Mei 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delmas-tak het gedurende Meimaand slaggate in verskeie strate van dié dorp opgevul. Die projek het egter nie eers in Meimaand afgeskop nie, dié tak is reeds sedert Desember 2020 besig om slaggate in die dorp te vul. Selfs van die dorp se bejaardes van een...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klagte by die Openbare Beskermer ingedien en ’n beroep gedoen op dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, om opsy te staan. Dié organisasie wil hê dat Mkhize opsy moet staan totdat die Spesiale Ondersoekeenheid hul...
deur AfriForum | Mei 25, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis antwoorde rakende die vernietigende gedrag van adv. David Kweli Nkosi, ’n Suid-Afrikaanse diplomaat, oorsee. AfriForum se regspan het vandag ’n formele PAIA-versoek en aanmaningsbrief aan die Departement van Internasionale...