deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Veldtogte en petisies
Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas is en funksioneer soos enige normale huishouding. AfriForum het ’n skenking aan die President Kruger-kinderhuis gemaak en die AfriForum-personeel het as deel van dié...
deur AfriForum | Feb 19, 2019 | Veldtogte en petisies
KLIK HIER: AFRIFORUM SE #ANKERDORPPADSKOU AfriForum se #AnkerdorpPadskou is ’n veldtog waartydens hoop in dorpe landwyd geskep word deur verskeie gemeenskapsaksies, wat ’n positiewe verskil maak, deur die jaar aan te pak. Ons maak waterlekke reg, vul slaggate, verf...
deur AfriForum | Feb 19, 2019 | Veldtogte en petisies
Daar is ’n grondeis op groot dele van Centurion wat sowat 4 000 hektaar beslaan, en verskeie mense word deur dié grondeis geraak. AfriForum het reeds formeel kennis aan die grondeisekommissie gegee dat die organisasie dié eis sal teenstaan. Gee AfriForum jou...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Daar kan geen verdere doekies omgedraai word nie en dat die tyd vir beloftes lankal verby is. Pravin Gordhan het in die parlement gesê die skuldiges ‘mag’...
deur AfriForum | Jan 24, 2019 | Veldtogte en petisies
Adam Tas-konsert samel geld in vir kinderslagoffers Koop jou kaartjies hier. AfriForum stig vanjaar die Wilmien Potgieter-fonds, ’n ondersteuningsfonds vir kinderslagoffers van plaasmoorde. Wilmien Potgieter (2) is in Desember 2010 saam met haar ouers genadeloos op...
deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Veldtogte en petisies
Die onteieningswetsontwerp, wat ten doel het om die staat die mag te gee om jou eiendom te onteien, is op 21 Desember 2018 gepubliseer. AfriForum het verskeie skuiwergate daarin geïdentifiseer. Hierdie skuiwergate word in AfriForum se kommentaar op die wetsontwerp...