Header Artwork

Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas is en funksioneer soos enige normale huishouding.

AfriForum het ’n skenking aan die President Kruger-kinderhuis gemaak en die AfriForum-personeel het as deel van dié skenking en sosialemediaveldtog op Vrydag 1 Maart kaalvoet gaan werk.

Ondersteun hierdie inisiatief en die President Kruger-kinderhuis en los jou skoene by die huis!

Indien jy tot die kinderhuis wil bydra of meer inligting benodig, bel vir Marlene Spies 012 332 3455 of 076 751 2235.

Bankbesonderhede van President Kruger-kinderhuis:

President Kruger Kinderhuis

ABSA

Rek: 090340808

Verwysing: Naam/selnommer

#SaamMaakOns’nVerskil #SkepSaamHoop

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN