deur AfriForum | Sep 8, 2021 | Veldtogte en petisies
Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net om ’n afspraak te maak om ’n bestuurderslisensie te hernu. Mbalula het ’n wetsontwerp voorgestel wat tot gevolg sal hê dat motoriste R250 moet opdok net om ’n afspraak...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Veldtogte en petisies
Is Govan Mbeki Munisipaliteit se vullisverwydering vir jou ’n probleem? Neem deel aan die petisie en gee jou ondersteuning sodat ons ’n verskil aan dienslewering kan maak. Dui asseblief ook aan of jy sal verkies dat ’n privaat instansie die diens by Govan Mbeki...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek oor die belangrikheid van bome ingelig. Waarom is bome so belangrik? Bome verskaf skaduwee. Bome vervaardig suurstof. Bome maak grond skoon. Bome is huise – verskeie...
deur AfriForum | Aug 17, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum doen ’n beroep op Naledi Munisipaliteit om ’n aksieplan by AfriForum in te dien rakende die swak kraginfrastruktuur by Bernauw-plotte. Die gebied ervaar talle kragprobleme as gevolg van swak infrastruktuur. Naam en Van* Naam Van Kontaknommer*E-posadres*...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum wil graag ’n dringende beroep op die gemeenskap doen om grondgrype op staatsgrond dadelik aan te meld by die Tshwane-metro. Vul jou verwysingsnommer hieronder in sodat ons saam ekstra druk kan toepas op die Tshwane-metro om hierdie sake aan te spreek. TMPD...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Veldtogte en petisies
AfriForum het reeds verskeie klagtes ontvang rakende bedrywighede by lisensiekantore. Van die klagtes sluit in dat derde partye glo alle beskikbare tydgleuwe vir lisensiehernuwings bekom en lede van die publiek dan die derde partye moet betaal om hul lisensies te...