Header Artwork
Frustrasie oor lisensiekantore

AfriForum het reeds verskeie klagtes ontvang rakende bedrywighede by lisensiekantore. Van die klagtes sluit in dat derde partye glo alle beskikbare tydgleuwe vir lisensiehernuwings bekom en lede van die publiek dan die derde partye moet betaal om hul lisensies te hernu. Daar was ook gevalle waar mense se nuwe bestuurderslisensies uit die koeverte verdwyn het voor dit aan hul oorhandig is. Dit is moontlik ook ’n oortreding van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting.

AfriForum is besig om die omvang van die probleem vas te stel sodat die nodige aksie geneem kan word om dit aan te spreek.

Het jy onlangs enige probleme by lisensiekantore ervaar? Laat weet ons hier.

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN