deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 26 Februarie ’n sigbaarheidspatrollie saam met die polisie in Lephalale uitgevoer. Dié patrollie is in voertuie uitgevoer met die doel om die sigbaarheid van wetstoepassers in die dorp te bevorder en daardeur misdaad te...
deur AfriForum | Mar 2, 2021 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het vandag aangekondig dat die regering onder eed in sy hofstukke erken het dat daar geen wetlike beperking op die aankoop van Covid-19-entstowwe deur die privaatsektor is nie. Dit volg nadat die twee organisasies met regsaksie teen die...
deur AfriForum | Mar 1, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Secunda het die afgelope paar dae hulp aan die gemeenskap verleen nadat swaar reën in die omgewing geval het. Verskeie paaie was oorstroom of versper. “Die buurtwag en ander instansies het inwoners gewaarsku oor paaie wat oorstroom was. Die...
deur AfriForum | Mar 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Twee AfriForum-lede het op 25 Februarie ’n suksesvolle vergadering met Nokufa Radebe, waarnemende munisipale bestuurder van die Nala Plaaslike Munisipaliteit, in Bothaville gehad. Willie Prinsloo, voorsitter van die AfriForum-tak in Bothaville, en Alta Pretorius,...
deur AfriForum | Feb 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Moot-tak het ’n skoonmaakprojek op die hoek van Bezuidenhout- en Paffstraat, asook op die hoek van Sarel- en Dorpstraat van stapel gestuur. Die lang gras en bosse wat motoriste se uitsig belemmer, is gesny. Dié projek vorm deel van ’n reeks groter...
deur AfriForum | Feb 26, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Munisipale werkers van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit het uiteindelik begin om verstopte dreine oop te maak nadat die AfriForum-tak in Delareyville op 24 Februarie ’n brief aan dié munisipaliteit geskryf het oor die rioolprobleme op dié dorp. Ná ’n weke lange...