deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het na die gebeure by die Universiteit Stellenbosch rakende die taalbeleid en die gebruik van Afrikaans in koshuise ’n PAIA-aansoek gebring. Die aansoek fokus spesifiek op instruksies wat aan studente in leiersposisies gegee is oor die gebruik van...
deur AfriForum | Mar 25, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope paar naweke meer as 40 sakke teer (6 ton) gebruik om slaggate in Vleistraat by die gholfbaan in Delmas te herstel. AfriForum-taklede, die plaaslike Spur en vrywilligers van Delmas het saam gewerk om dié slaggate op te vul....
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar in die vorm van mondelinge voorleggings aan die Ad Hoc-komitee oor Wetgewing vir die Wysiging van Artikel 25 van die Grondwet gedoen, asook aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur teen die...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 22 Maart 2021 die gras wat brandkrane toegegroei het, gesny en gif om dié krane gespuit sodat die gras en onkruid nie weer opkom nie. Die tak het verskeie klagtes ontvang omdat die brandkrane so oorgroei is dat dit nie sigbaar is...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het die afgelope week, van 16 Maart tot 23 Maart, 351 sakkies teer (ongeveer 10,5 ton) gebruik om slaggate in die dorp te herstel. Die projek het die tak ongeveer R40 000 gekos en is ’n duidelike aanduiding van waar hulle prioriteite...
deur AfriForum | Mar 24, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis geneem. Die buurtwag het omstreeks 01:00 ’n noodoproep met betrekking tot ’n inbraak ontvang. Die verdagte was reeds halflyf deur die diefwering toe die inwoner se hond...