deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se aanhoudende leë beloftes aan studente en toelaes wat nie uitbetaal word nie, lei al hoe meer tot gewelddadige betogings op kampusse oor die land heen. Dit is weer eens duidelik gemaak ná die afgelope week se...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het van 24 Maart tot 20 April 401 sakkies teer, wat gelykstaande is aan 12 ton, gebruik om slaggate in die dorp op te vul. Die herstelwerk is in Hendrik Potgieterstraat gedoen en vorm deel van die tak se volhoubare...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en AfriForum Jeug neem met hartseer kennis van die brande wat vandeesmaand in die Moederstad gewoed het en het daarom besluit om ’n noodfonds te stig vir die persone wat tans die brande bestry, reddingswerkers en ondersteuningspersoneel. Hiermee sal ons ook...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het die afgelope naweek weer aan die verkeersirkel op die hoek van Keurboom- en Kowiestraat gewerk. Die sirkel is skoongemaak en opgeknap. Die buurtwag het ook die padmerkers en die spoedwal by die stopteken in Umgenistraat...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie, gestuur waarin die aanstelling van 24 Kubaanse ingenieurs bevraagteken word. Dit volg nadat dié ingenieurs op 19 April 2021 aangestel...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 19 April 2021 hulp verleen aan verskeie rolspelers wat betrokke is by die bestryding van die verwoestende brande aan die hange van Duiwelspiek en Tafelberg. Brandweerspanne werk die afgelope twee dae onverpoosd om die brande te...