deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het met tevredenheid kennis geneem van ’n hofuitspraak wat die Hoogste Hof van Appèl op 22 April 2021 gelewer het. Ingevolge dié uitspraak moet vuurwapeneienaars waarvan die lisensies verval het nou toegelaat word om van voor af vir dié vuurwapenlisensies...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap Bpk. (SANRAL) gerig oor dié agentskap se onlangse mediaverklaring oor die gebruik van masjienleer- (ML-)tegnologie, wat moontlik gesigherkenningsagteware insluit. AfriForum bevraagteken...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het ’n prokureur aangestel om die hofverrigtinge in Piet Retief fyn dop te hou om te verseker dat geregtigheid geskied. Dié saak hou verband met die vyf mans wat onlangs in die Dirkieskop-gebied in hegtenis geneem is in verband met ’n voorval waarin twee...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 20 April 2021 by CVO Skool Potgietersrus besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole. Dit is vir AfriForum belangrik om ’n verskil te maak en afknouery in skole...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) opponeer ’n dringende hofaansoek van die Kegtelengrivier Plaaslike Munisipaliteit om die bestuur van die water- en rioolwerke in Koster en Swartruggens terug te neem. Dié aansoek is verlede week in die Noordwes...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 19 April 2021 by die Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) en Laerskool Pietersburg-Suid (Suidskool) besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole. Dit is vir...