deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Naboomspruit en Potgietersrus het op 16 Mei gehelp om brande in die Naboomspruit omgewing te blus in samewerking met die Naboomspruit-brandweer en gemeenskappolisiëringsforum. ’n Bejaarde man wat probeer het om ’n brand te blus wat op sy...
deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum se aansoek teen die Minister van Finansies word op 18 Mei 2021 in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria aangehoor. AfriForum vra ’n hofbevel aan om Tito Mboweni, Minister van Finansies, te verplig om sy diskresie te gebruik ingevolge artikel 3 van...
deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se buurtwag in Naboomspruit het op 16 Mei 2021 ’n verdagte in verband met motordiefstal in hegtenis geneem. ’n Wit Toyota-bakkie is op die betrokke dag in Nylstroom gesteel. ’n Boodskap is uitgestuur om op die uitkyk te wees en dat die voertuig in ’n...
deur AfriForum | Mei 17, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak het onlangs saam met die gemeenskap gewerk om een van dié tak se grootste skoonmaakprojekte nog aan te pak. Die tak het onder andere saam met ProSafe Security, Move One Million en leerlinge van die Laerskool P.A.M. Brink gewerk om dié...
deur AfriForum | Mei 16, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die eerste vergadering en eerste aansoek in hierdie verband, aan ’n openbare deelnamevergadering in Marlothpark deelgeneem in aanloop tot ’n beoogde steenkoolmyn op die...
deur AfriForum | Mei 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het van 11 tot 14 Mei in samewerking met die plaaslike Walker Midas, as deel van die organisasie se #VegEnBou-projek, die hoofpaaie van Upington skoongemaak, die bome gesnoei en die gras gesny. Hierdie aksie het by die treinbrug in...