deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 18 Mei 2021 geëis dat belastingbetalers wat van alternatiewe vullisverwyderingsdienste gebruik maak nie meer vir munisipale vullisverwydering moet betaal nie. Die burgerregteorganisasie het ’n skrywe aan adv. Tankiso Mea, waarnemende munisipale...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het hul skok en teleurstelling uitgespreek nadat ’n waarnemende regter in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng beslis het dat die KBI die water- en rioolaanlegte in Koster en...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag ’n versoek aan verskeie instellings gerig om die hersieningsdokumente wat verband hou met die gebruik van ivermektien vir die behandeling en voorkoming van COVID-19 aan dié...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2021 by die Hoërskool Eldoraigne in Centurion besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Upington het op 12 en 14 Mei 2021 in samewerking met die DA drinkwater aan die gemeenskappe van Leseding en Swartkops verskaf nadat kabeldiefstal watertoevoer belemmer het. Die nood het ontstaan nadat een van die belangrikste kabels wat krag aan...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak in Secunda het op Saterdag 15 Mei die tweede fase van hul slaggatprojek vir 2021 afgeskop. Die Prince of Trides Properties-groep, Kingfisher Civils & Projects, Thavan Pillay en Trichardt Crushers, asook AfriForum-taklede het saam met...