deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
Uitspraak is vandag deur die regters van die Konstitusionele Hof voorbehou in die saak van AfriForum teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Die saak is virtueel aangehoor en het gevolg nadat die Hoogste Hof van Appèl op 30 Junie...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingspan het op 17 Mei 2021 by die Unika Voortrekkers in Randburg besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery en selfdood in skole en gemeenskappe en sluit inligtingsessies met leerders in. “Elke leerder wat...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het onlangs kommentaar ingedien rakende dringende kwessies wat die gemeenskap raak tydens die samestelling van die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vir 2021/2022. Die munisipaliteit het...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bloemhof-tak het op 19 Mei 2021 weer nuwe sade geplant in hul groentetuin wat saam met die Volle Evangelie Kerk op die dorp bestuur word as deel van die tak se #VegEnBou-strategie. Dié groentetuinprojek is in 2020 van stapel gestuur weens die...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group is besig om kommentaar saam te stel op die Departement van Water en Sanitasie se konsepregulasies vir die opsporing en ontwikkeling van aanlandse onkonvensionele gasontwikkeling. Dié regulasies in op 7 Mei in die...
deur AfriForum | Mei 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Mei 2021 ’n nuwe geiser by Huis Kanabas vir bejaardes in dié dorp geïnstalleer. Hierdie projek volg nadat die vorige geiser gebreek het en die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit versuim het om die eenheid te vervang. Dit het die...