deur AfriForum | Jun 11, 2021 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Keimoes het op 10 Junie die hoofstraat en die waterwiel, wat ’n nasionale monument is, skoongemaak en beveilig. Lede van die gemeenskap het gekla oor die toestand van die dorp en die munisipaliteit se onwilligheid om die dorp netjies te hou. “Elke...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die aankondiging van president Cyril Ramaphosa verwelkom dat die selfopwekkingskraglimiet verhoog sal word van 1 MW na 100 MW. Die organisasie, tesame met ander organisasies, het verlede maand ná die voorstel deur Gwede...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit het ’n dringende hofaansoek ingedien, eerstens, om meer inligting te versoek rakende die entstofvoorwaardes wat SAHPRA vir Johnson & Johnson gestel het, en tweedens, vir die hersiening van die besluit om hierdie voorwaardes te stel....
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings
Verteenwoordigers van nagenoeg 21 organisasies en verenigings wat drie politieke partye insluit, het vandag ’n konferensie bygewoon by AfriForum Teater waar die konsepwysigings aan die bestaande vuurwapenwetgewing bespreek is. Uit hierdie organisasies het 12...
deur AfriForum | Jun 10, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
’n Verdagte wat beskuldig word van twee klagtes van seksuele aanranding en een klag van verkragting, het Woensdag uiteindelik in die plaaslike hof in Reitz verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid. Die privaatvervolgingseenheid is in...
deur AfriForum | Jun 9, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het sedert 1 Mei 2021 aan die #VegEnBou-projek gewerk in Pellissier, Uitsig, Fichardtpark, Hospitaalpark, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig, Wilgehof, Gardeniapark en Bloemfontein-Noord deur verskeie projekte in dié stad te voltooi....