deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Maart 2021 by die Centurion Christelike Laerskool besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Mar 12, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die Departement van Basiese Onderwys se voorgestelde toelatingsbeleid vir gewone openbare skole wat in effek sal neerkom op die verengelsing van enkelmedium- Afrikaanse skole. Angie Motshekga,...
deur AfriForum | Feb 22, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2020 hul skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte geluk met dié prestasie en bedank onderwyspersoneel wat dit ten spyte van uiters moeilike omstandighede moontlik gemaak het. Nietemin lê die burgerregteorganisasie die...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het Umalusi se aankondiging vandag verwelkom dat dié gehalteraad die 2020 matrieksertifikaat gaan akkrediteer. Volgens dié burgerregteorganisasie is dit ’n bewys dat Umalusi se uitsprake verlede jaar – dat die 2020-eindeksamen weens gelekte vraestelle in...
deur AfriForum | Feb 12, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in samewerking met Evolve Life se Manie Botha op 12 Februarie 2021 besoek by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort afgelê om ’n leierskapontwikkelingsprojek aan te bied. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Feb 8, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek afgelê met hulle junior entrepreneursopleidingsprogram wat as deel van die Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie aangebied word. Hierdie opleiding berei kinders voor vir...