deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Limpopo se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het verlede week die area langs die spruit skoongemaak en ontbos. Hierdie area was nie net onnet nie maar dit was ook ’n veiligheidsrisiko aangesien misdadigers hierdie area as wegkruip- en wegsteekplek kon gebruik. “Dit is jammer...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en Presidentrylaan in die hoofstraat opgerig. ’n Sekuriteitsmaatskappy sal die kameras 24 uur per dag gratis moniteer. Die kameras kan ook voertuie se nommerplate...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Bethal het op 26 November reinigers en skoonmaakmiddels aan die Silwerjare-ouetehuis geskenk. Hierdie skenking vorm deel van ’n groter skenking wat deur ’n anonieme donateur aan AfriForum geskenk is om te versprei. Die skenking wat aan die tehuis...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bothaville het op 19 November 2020 tien esbome by die Kleinbroek Primêre Skool buite Bothaville geplant. Willie Prinsloo, voorsitter van AfriForum se Bothaville-tak, het die bome saam met Johann Grobler, die skoolhoof, geplant en die hoop...
deur AfriForum | Nov 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Delmas-tak het die afgelope naweke meer as 40 sakke teer (sowat twee ton) gebruik om slaggate in dié dorp te herstel as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. AfriForum-taklede en vrywilligers het slaggate by die Laerskool Delmas opgevul. Die...