deur AfriForum | Aug 31, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 28 Augustus 2021, saam met lede van die Flamwood-buurtwag, inwoners en ondernemings, die oop terrein op die hoek van Dorah Temane- en Fannylaan opgeruim. Meer as 50 sakke rommel is daar opgetel en verwyder. By die parkeerterrein...
deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het ’n dringende skrywe gestuur aan mnr. S.I. Malaza, waarnemende munisipale bestuurder van die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit, rakende voortslepende kragonderbrekings in Ermelo. Dit volg nadat die munisipaliteit versuim het om hul pligte en...
deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het op 26 Augustus bederfpakkies aan gesondheidswerkers by staatsklinieke in en om Oudtshoorn uitgedeel. Taklede het vroegoggend al begin by die klinieke in De Rust en Dysselsdorp, waar lang rye mense reeds geduldig gestaan en wag het...
deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 26 Augustus ’n bestuursvergadering gehou, waartydens die takbestuur gereorganiseer is. Stefan Niemand (voormalige takvoorsitter) het ná drie jaar se diens bedank weens persoonlike sowel sakeverpligtinge wat baie tyd van hom...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl sowel die buurtwag as die tak op die dorp boonop beduidende groei getoon het. Die buurtwag het in Augustus altesaam 7 795 km afgelê tydens patrollies wat 677 manure...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou. Dié buurtwag het vandeesmaand altesaam 5 578 km tydens patrollies afgelê en 557 ure se tyd daaraan bestee. Dié patrollies is in die strate van Springs gehou in ’n poging...