deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder meer veiligheidsoudits by skole gedoen is, padblokkades saam met die polisie gehou is en verskeie verbeteringe aan die dorp aangebring is. Op 19 Mei 2021 is...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Zeerust het op Saterdag 22 Mei slaggate in dié dorp in samewerking met NWK en Toyota gevul. 119 sakkies teer – gelykstaande aan drie ton – is gebruik om 142 slaggate te vul. Die fokusareas was Drooge- tot Zee-, en Jean- tot Bergstraat. Die totale...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Vereeniging het op 22 Mei as deel van dié burgerregteorganisasie se slaggatprojek altesaam 18 ton teer aan die gemeenskap in Arconpark en Sonlandpark geskenk. Die publiek kon tussen 08:00 en 10:00 teer afhaal oorkant die Hoërskool Overvaal om...
deur AfriForum | Mei 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Vredendal-tak het onlangs 18 AfriForum-borde op verskeie plekke in die Matzikama-distrik opgerig. Dié borde is opgerig in die verskillende gebiede waar AfriForum se 11 veiligheidstrukture in die Matzikama-distrik werksaam is....
deur AfriForum | Mei 21, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum plaas tans druk op die Ekurhuleni Munisipaliteit om dringend die Rietfonteinvullisterrein in Springs en die Rooikraalvullisterrein in Boksburg, wat sedert Januarie 2021 gesluit is, te heropen. AfriForum het reeds in April hul regsfirma, Hurter & Spies...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 19 Mei 2021 dié organisasie se suksesvolle #VegEnBou-projek in die Kaapstad-metro afgesluit. Die AfriForum-takke in die metro het talle opheffingsprojekte in Mei aangepak. Die Helderbergkom-tak en -buurtwag het in...