deur AfriForum | Sep 9, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Malalane het op 9 September 2021 twee nuwe kameras in die dorp opgerig om met misdaadbekamping te help. Dit vorm deel van ’n projek om die dorp in samewerking met Nkomazi Security Solutions te help beveilig en verskeie kameras is reeds in die...
deur AfriForum | Sep 6, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Moreletapark-tak en Grootfontein-buurtwag het op 3 September 2021 in samewerking met verskeie ander rolspelers vyf verdagtes in die Grootfontein-area vasgetrek. Dit volg nadat die gebied die afgelope week onder huisbrake deurgeloop het. In die laaste week...
deur AfriForum | Aug 30, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 26 Augustus 2021 ’n buurtwag in Pearly Beach gestig. Dié buurtwag vorm deel van AfriForum se Overstrand-tak. AfriForum bied bepaalde voordele en beskerming aan sy buurt- en plaaswaglede, en lede ontvang ook deurlopend...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Benoni het in Augustus hard gewerk om die gemeenskap te beveilig, terwyl sowel die buurtwag as die tak op die dorp boonop beduidende groei getoon het. Die buurtwag het in Augustus altesaam 7 795 km afgelê tydens patrollies wat 677 manure...
deur AfriForum | Aug 27, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Springs-tak en -buurtwag het hard gewerk in Augustus om die gemeenskap veilig te hou. Dié buurtwag het vandeesmaand altesaam 5 578 km tydens patrollies afgelê en 557 ure se tyd daaraan bestee. Dié patrollies is in die strate van Springs gehou in ’n poging...
deur AfriForum | Aug 24, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 21 Augustus 2021 met die SAPD en die Tshwane-metropolisie saamgewerk om dié gebied te beveilig. Twee operasies is suksesvol uitgevoer. Met die eerste operasie het die buurtwag se Pitbull-span om 03:00 die oggend ’n patrollie...