deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope twee naweke in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en verskeie sekuriteitsmaatskappye aan klopjagte in die Kempton Park-omgewing deelgeneem. Verskeie arrestasies vir onder meer...
deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bronkhorstspruit- en Meyerspark-buurtwag het op Saterdag 29 Junie 2019 ’n hoësigbaarheidpatrollie in Bronkhorstspruit gehou om sigbaarheid in die gebied te verbeter en misdadigers af te skrik. Kommunikasie en ander belangrike vaardighede word...
deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op 27 Junie 2019 gehelp met die arrestasie van vier verdagtes nadat ’n huisroof kort voor middernag in Onrus plaasgevind het. ’n Soektog is van stapel gestuur nadat inligting oor die verdagtes met rolspelers...
deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot- en Moot-buurtwag het op 27 Junie 2019 ’n gebeurlikheidsplan teen geweldmisdaad gesamentlik ingeoefen. Tydens hierdie oefening het buurtwaglede hulself as verdagtes voorgedoen en in ’n gebied gaan wegkruip, terwyl die res van die...
deur AfriForum | Jun 30, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro mag nie voortgaan met die implementering van sy nuwe elektrisiteitstariefverhogings soos voorgelê aan Nersa nie. Dit kom nadat die burgerregteorganisasie AfriForum in ’n prokureursbrief Nersa versoek het om nie die verhoging goed te keur nie omdat...
deur AfriForum | Jun 28, 2019 | Argiewe
AfriForum en AfriForum Jeug het kragte saamgespan en op Woensdag 26 Junie 2019 ’n skoonmaakaksie op die gronde voor Bakgat Slaghuis in Meyerspark geloods. Dié aksie het tydens AfriForum se internskapweek plaasgevind: Studente van oor die land bestee tyd by AfriForum...