deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse hoë hof se uitspraak vroeër vandag om Julius Malema, leier van die EFF, se aansoek om die Wet op Oproerige Byeenkomste, 1956 (wetno. 17 van 1956) ongrondwetlik te verklaar, van die hand te wys....
deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is in Junie in Nelspruit gehou waartydens verskeie selfdoen-, skoonmaak- en veiligheidsaksies aangepak is. Die Nelspruit-tak het tydens die tweede helfte van die maand veral op die netheid van en...
deur AfriForum | Jul 3, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2019 kommentaar oor die Nasionale Omgewingsbestuurswet (Nema) by die departement van omgewingsake ingedien oor die voorgestelde regulasies wat in ’n kennisgewing in die Staatskoerant van...
deur AfriForum | Jul 2, 2019 | Argiewe
AfriForum se Argent-plaaswag in Delmas en die Sundra SAPD het op 1 Julie 2019 altesaam 10 mense gearresteer. Die eerste vyf arrestasies was vermeende plaasaanvallers. Petroljoggies by die plaaslike vulstasie het die Argent-plaaswag in kennis gestel van ’n...
deur AfriForum | Jul 2, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro het op Maandag 1 Julie 2019 ’n verhoogde tarief wat nie deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) goedgekeur is nie, geïmplementeer. Dit volg nadat Nersa op 28 Junie besluit het dat die voorgestelde tarief nie...
deur AfriForum | Jul 1, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 kommentaar ingedien teen die konsepwysigings aan die Wet op die Regulering van die Privaat sekuriteitsbedryf, 2001 (wet no. 56 van 2001), wat op 31 Mei 2019 in die Staatskoerant gepubliseer is. Die beoogde...