deur AfriForum | Apr 24, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 20 April 2019 bystand aan die gemeenskap gebied terwyl swaar reën en hael in die omgewing neergesak het. Die buurtwag het gemeenskapslede wie se huise se dakke moontlik inmekaar kon stort weens die gewig van die hael...
deur AfriForum | Apr 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope naweek in samewerking met gemeenskapslede en Groen Groener-tuindienste nóg ’n park se voorkoms opgekikker. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle besorgde inwoners het op 20 April 2019 ’n veld in...
deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak het op 13 April 2019 die Oog in Kuruman tot sy voormalige glorie begin restoureer. Gerald Tönsing, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se Kuruman-tak, het met hierdie ambisieuse projek begin. Heelwat is...
deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
AfriForum het op Saterdag 13 April 2019 opleiding aan lede van die Sandrivier-buurtwag gebied. Die AfriForum-tak in Welkom het hierdie opleiding aangevra en verskeie dorpe se plaas- en buurtwagte het daaraan deelgeneem. Die groep het opleiding in verskeie...
deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
Die verontregte eienaar van ’n plaas naby Onderstepoort in Pretoria het vandag in samewerking met AfriForum ’n dagvaarding uitgereik teen Bheki Cele, minister van polisie, om die kostes en uitgawes verbonde aan ’n dringende uitsettingsaansoek in 2018 te verhaal. Die...
deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryheid het die afgelope week begin om verskeie voetoorgange te verf ten einde padveiligheid in dié dorp te verbeter. Dít vorm deel van die tak se selfdoenaksies. Verskeie voetoorgange word al vir ’n geruime tyd nie deur die plaaslike...