deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Donderdag 9 Mei 2019 in samewerking met die Heritage Protection Group (HPG) twee verdagtes vasgetrek. Een van die verdagtes was vermoedelik by ’n plaasaanval in die omgewing betrokke nadat ’n vuurwapen wat tydens die aanval...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het pas verneem dat die Gautengse onderwysdepartement die aanlyn aansoeke na 20 Mei 2019 gaan uitstel om regstellings aan die aanlynregistrasiestelsel te maak....
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-tak het op Maandag 6 Mei 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede van die gemeenskap het ook hul insette oor die verteenwoordigende bestuurslede kom lewer. Tydens hierdie...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Aliwal-Noord-tak het 50 sakke Super 18-voer aan agt boere van die Aberdeen-omgewing geskenk nadat dit aan die lig gekom het dat boere in dié omgewing steeds voerskenkings benodig. Lede van die takbestuur het die plaaslike koöperasie gekontak en met hul...
deur AfriForum | Mei 9, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat die nasionale verkiesing op 8 Mei 2019 grootliks vlot, hoewel nie perfek nie, verloop het. AfriForum se waarnemerspan het by tientalle stemlokale landwyd waargeneem en was op talle plekke die...
deur AfriForum | Mei 9, 2019 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het van 29 April tot 4 Mei 2019 die plaaslike begraafplaas skoongemaak as deel van Projek Skoon Rusplek. Dié projek is geïdentifiseer en aangepak weens die haglike toestand van die begraafplaas. Die hoofdoel van hierdie projek is...