Header Artwork

Buurtwaglede voltooi tien weke lange selfverdedigingskursus

Altesaam 10 lede van AfriForum se Bellville- en Kraaifontein-buurtwag het die afgelope tien weke ’n selfverdedigingskursus voltooi. Dié kursus is in samewerking met COBRA Self Defense Systems aangebied. Die buurtwaglede het die kursus ná afloop van die finale klas op...

AfriForum plaas munisipaliteit op terme oor vissery

AfriForum het op 14 Mei 2019 ’n skrywe aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorhandig en hul op terme geplaas om ’n beperking in te stel oor die hoeveelheid visse wat met nette in die Bon Accord-dam gevang word, asook om teenoor die onwettige...

Duduzane Zuma moet verantwoording doen in hofbank

AfriForum verwelkom die feit dat Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, vandag moes getuig in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur teen hom. Zuma se verdedigingspan het hom in die Randburgse landdroshof as...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN