AfriForum se eerste VirHoop-gemeenskapsdag is vandag by die Voortrekkermonument gehou. Verskeie vriende en gesinne het die dag bygewoon waar daar pretlope aangebied is, bergfiets gery is en ongeveer 60 stalletjies was wat alles van juwele tot klere en heerlike eetgoed...
Deur Marthinus Koekemoer Die (Groen)skrif was aan die muur en nou is dit nie meer nie, maar dit mag dalk weer wees. Of so iets, as mens na Lindiwe Zulu, minister van Maatskaplike Ontwikkeling luister, oor die omstrede stuk wetgewing vir ’n nasionale fonds vir...
Deur Marthinus Koekemoer Die AfriForum Trauma-eenheid het tydens die COVID-19-inperking besef ’n plan moet gemaak word om traumaslagoffers op ’n ander manier te help toe kontaksessies al hoe moeiliker geraak het. “Toe die inperking op vlak 4 en 5 was, was...
Deur Alet Rademeyer AfriForum het vandag ’n belastingmanifes vrygestel waarin bepaalde eise aan die regering gestel word om op te tree en toe te sien dat belastingbetalers se geld nie langer wanbestuur, misbruik en gesteel word nie. Ingevolge die manifes sal AfriForum...
AfriForum het die naweek ’n kamp vir jeugleiers, die eerste van sy soort, net buite Schweizer-Reneke aangebied. Tien belowende leiers uit die omgewing is by verskeie skole geïndentifiseer om die kamp by te woon waar kenners onder meer praatjies oor soorte leierskap en...