Deur Alet Rademeyer Die onlangse opstande, verwoesting en anargie in KwaZulu-Natal en Gauteng het gewys gewone mense kan en wil saamstaan. Ná miljarde rande se skade aan ondernemings, eiendom en infrastruktuur aangerig is, is dit gewone landsburgers wat besems opgetel...
Die Noga’s Post-gemeenskap is nie net honger vir kos nie, maar óók vir kennis. Die stroop van die eerste mielie-oes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), die Boiphitlhelelo Koöperatief en Purposely...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “As iemand nie meer iets wil hê nie, dan gee hulle dit vir my.” Dit is die 73-jarige skrywer, reisiger, amateur-historikus en versamelaar, Nico Moolman, se antwoord op hoe hy ’n museum op sy oudag geopen het, en dít nog buite ’n klein...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Nagenoeg 400 mense het vandeesweek by die AfriForum-gemeenskapsentrum in Vryheid, KwaZulu-Natal (KZN), bymekaargekom om planne te beraam en hulself te organiseer te midde van grootskaalse onluste wat dele van die land die afgelope week...
“As ’n mens AfriForum uit dié provinsie sou verwyder, sou dit ’n groot leemte agterlaat. Die takke doen goeie werk, maar die suksesse is net moontlik met die hulp van die vrywilligers wat so baie vir ons doen. Dit is hulle wat hulle hande opsteek en leiding neem om ’n...