Header Artwork

Laat Oom Paul op Kerkplein bly

Terwyl die burgemeester van Tshwane op 21 April in sy stadsrede meer duidelikheid oor die hervestiging van standbeelde en Pretoria se naam sal gee, is die burgerregte-organisasie AfriForum van mening dat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein moet bly. Alana...

Nkandla-sage kan Zuma se einde beteken

  President Jacob Zuma se dae is volgens politieke ontleders dalk getel na die grondwethof se verdoemende uitspraak rondom die Nkandla-sage. Hoofregter Mogoeng Mogoeng en 11 ander regters het eenparig bevind dat Zuma gefaal het om sy verpligtinge ingevolge die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN