Header Artwork
“As ’n mens AfriForum uit dié provinsie sou verwyder, sou dit ’n groot leemte agterlaat. Die takke doen goeie werk, maar die suksesse is net moontlik met die hulp van die vrywilligers wat so baie vir ons doen. Dit is hulle wat hulle hande opsteek en leiding neem om ’n verskil te maak. Baie dankie aan elkeen van julle,” sê Eugene van Aswegen, AfriForum se streekskoördineerder in KwaZulu-Natal, oor die belangrike rol wat AfriForum se nege takke in dié provinsie speel.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN