deur AfriForum | Apr 30, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die feit dat borgtog Vrydagoggend in die Piet Retief Landdroshof toegestaan is aan die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle twee mans op die plaas Pampoenkraal vermoor het. Borgtog van R10 000 elk is aan die vyf mans toegestaan Ernst...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Die Voortrekkermonument se nuwe aanlyn programme is uiteindelik hier! Pret, leersaam en ’n baanbreker op dié gebied in Suid-Afrika. Daar is tans twee interaktiewe programme vir laerskoolkinders (grondslagfase en intermediêre fase) beskikbaar, wat ook geskik is vir die...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Teks-buurtwag in Secunda het op 20 April 2021 hulle noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang. Altesaam 20 buurtwaglede het die kursus bygewoon wat die volgende onderwerpe insluit: KPR, brandwonde, verskillende breuke, asook hoe om noodhulp toe...
deur AfriForum | Apr 23, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n brief aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap Bpk. (SANRAL) gerig oor dié agentskap se onlangse mediaverklaring oor die gebruik van masjienleer- (ML-)tegnologie, wat moontlik gesigherkenningsagteware insluit. AfriForum bevraagteken...
deur AfriForum | Apr 22, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 19 April 2021 by die Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) en Laerskool Pietersburg-Suid (Suidskool) besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole. Dit is vir...