deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag ’n versoek aan verskeie instellings gerig om die hersieningsdokumente wat verband hou met die gebruik van ivermektien vir die behandeling en voorkoming van COVID-19 aan dié...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 17 Mei 2021 by die Hoërskool Eldoraigne in Centurion besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Teks-tak in Secunda het op Saterdag 15 Mei die tweede fase van hul slaggatprojek vir 2021 afgeskop. Die Prince of Trides Properties-groep, Kingfisher Civils & Projects, Thavan Pillay en Trichardt Crushers, asook AfriForum-taklede het saam met...
deur AfriForum | Mei 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Naboomspruit en Potgietersrus het op 16 Mei gehelp om brande in die Naboomspruit omgewing te blus in samewerking met die Naboomspruit-brandweer en gemeenskappolisiëringsforum. ’n Bejaarde man wat probeer het om ’n brand te blus wat op sy...
deur AfriForum | Mei 16, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die eerste vergadering en eerste aansoek in hierdie verband, aan ’n openbare deelnamevergadering in Marlothpark deelgeneem in aanloop tot ’n beoogde steenkoolmyn op die...