deur AfriForum | Jun 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Groter Moot-tak het op Saterdag 5 Junie 2021 ’n spruitskoonmaakaksie, in samewerking met Friends of Colbyn Ridge en Stad Tshwane, in Manningstraat aangepak. Hierdie aksie vorm deel van ’n reeks projekte wat daarop gemik is om probleme in die gemeenskap...
deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag, 2 Junie, dringend met lede van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit vergader nadat die burgerregteorganisasie verskeie buurte se water laat toets het. Lambert de Klerk, AfriForum se hoof van omgewingsake, sê...
deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga (die noordstreek) het in Mei 2021 meer as 235 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om AfriForum-buurtwagte te ondersteun deur te...
deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Parys het in Mei sy slaggatherstelprojek in die dorp voortgesit en 2 ton teer gebruik om slaggate op te vul. Slaggate is in Caroblaan, Boom-, Noorder-, Grens-, Van Coller- en Van der Hovenstraat opgevul. Die tak het ook in samewerking met Parys...
deur AfriForum | Jun 4, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei aan die organisasie se landswye slaggatkompetisie deelgeneem. Daar is altesaam 20 ton teer in Sasolburg gebruik en 10 ton in Vaalpark – ongeveer 1 447 slaggate in totaal is gevul. Die gemeenskap is uitgenooi om teer te skenk...