deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het die afgelope tyd verskeie projekte voltooi om die dorp se beeld te verbeter en om inwoners te ondersteun. ’n Stopteken is op die hoek van Malherbe- en Chris Hanistraat, asook op die hoek van Malherbe- en Jabulani Selepistraat vervang om...
deur AfriForum | Feb 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein se volhoubare projek om straatname te verf word nou in Hospitaalpark voortgesit. Dié projek is in 2020 aangepak en AfriForum se kontrakteurs het reeds die straatname in Fichardtpark en Pellissier geverf. Die straatnaamprojek...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 14 Februarie 2021 gereageer nadat ’n substasie in die sakekern aan die brand geslaan het. Die buurtwaglede het gemobiliseer, maar intussen het die minisubstasie in Zig Zagweg ook aan die brand geslaan. Die buurtwaglede het die...
deur AfriForum | Feb 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op 13 Februarie 2021 die plaaslike begraafplaas skoongemaak nadat verskeie gemeenskapslede gekla het oor die toestand van dié begraafplaas. Volgens Hardus Fourie, voorsitter van AfriForum se Phalaborwa-tak, was die begraafplaas...
deur AfriForum | Feb 10, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit aan die lig gekom het dat dié departement die gebruik weier van ivermektien as voorkoming teen en behandeling van COVID-19. Die organisasie het die departement daarop...