deur AfriForum | Feb 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se regspan het op 3 Februarie 2021 ’n brief gerig aan Bheki Cele, minister van Polisie, oor die impak van die COVID-19-pandemie en die feit dat vuurwapeneienaars tydens die amnestietydperk by polisiekantore weggewys is . Daar word ook uitdruklik versoek dat...
deur AfriForum | Feb 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende Desember en Januarie 299 ton vullis verwyder nadat die munisipaliteit gestaak het en daar geen vullisverwydering plaasgevind het nie. AfriForum se kontrakteur en ’n bykomende kontrakteur het onderskeidelik ’n drieton-...
deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die naweek van 29 en 30 Januarie 2021 aan nóg ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Altesaam 43 patrolleerders het aan die aksie deelgeneem, terwyl die plaaslike polisiestasie ook van sy lede vir...
deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n hofbevel bekom wat dit vir dokters moontlik maak om behandeling met ivermektien te begin gelyklopend met die indiening...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die Endicott-buurtwag, wat deel vorm van die AfriForum-tak in Springs, het op 28 Januarie 2021 hulp verleen om die padoppervlak van die R42 tussen Endicott en Nigel skoon te maak nadat olie vermoedelik opsetlik daaroor uitgegooi is. Nadat die eerste vragmotor...