deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en Presidentrylaan in die hoofstraat opgerig. ’n Sekuriteitsmaatskappy sal die kameras 24 uur per dag gratis moniteer. Die kameras kan ook voertuie se nommerplate...
deur AfriForum | Nov 29, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Volgens AfriForum is die chaotiese en oneffektiewe skoleplasingsproses vir die 2021 akademiese jaar in die Gauteng-provinsie weereens ’n bewys dat die Departement van Basiese Onderwys nie in staat is om hierdie funksie doeltreffend te vervul nie en dat die plasing van...
deur AfriForum | Nov 27, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die feit dat Phillip Schutte en Pieter Doorewaard vandag onskuldig bevind is op alle aanklagte teen hulle in die Appèlhof in Bloemfontein. “Ons is baie dankbaar oor die onskuldigbevinding van Schutte en Doorewaard....