deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Interkulturele samewerking, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het namens lede van die Barolong Boo Modiboa (Ba Matlwang) Communal Property Associaton (CPA) in die omgewing van Potchefstroom ’n formele aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000...
deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in die Groter Pretoria-Noord-gebied het op 23 Augustus 2021 ’n waterkar aangekoop om met brandbestryding in die omgewing te help. Dié waterkar sal aangewend word om die gemeenskap en die plaaslike brandweer te help tydens onluste en veldbrande....
deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum, in samewerking met Evolve Life se Manie Botha, het op 19 Augustus 2021 by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl besoek afgelê ter ondersteuning van leiereienskapsontwikkeling. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Aug 23, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Kimberley-tak het op 21 Augustus 2021 die Burger-monument in Magersfontein skoongemaak en kranse neergelê. Die projek is saam met die Rapportryerbeweging, die Voortrekkers, Landsdiens en lede van die publiek aangepak. Die monument is laas in 2019...
deur AfriForum | Aug 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Augustus 2021 by die Aitsa!-nasorgsentrum in Stellenbosch besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...