deur AfriForum | Apr 16, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Kraaifontein-tak het op 15 April gereorganiseer. Gemeenskapslede kon hul insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die takbestuur versoek soveel moontlik gemeenskapslede om by die tak betrokke te raak. Die...
deur AfriForum | Apr 15, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag hofstukke teen Rand Water ingedien in ’n poging om dié entiteit te dwing om voldoende watertoevoer na gemeenskappe in Emfuleni te herstel. Gemeenskappe in Emfuleni ervaar sedert Februarie vanjaar ernstige waterprobleme...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om te versoek dat die hof Tito Mboweni, die Minister van Finansies, beveel om sy diskresie ingevolge artikel 3 van die Wet op die Raamwerk vir Voorkeurverkrygingsbeleid 5 van 2000...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verneem dat Total SA sy aansoek vir eksplorasie in ’n streek van die kusgebied tussen St. Francisbaai en Mosselbaai onttrek het. AfriForum verwelkom dié stap maar sal die situasie fyn dophou om te verseker dat enige toekomstige...
deur AfriForum | Apr 14, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het die afgelope naweek in samewerking met die VF Plus die werk aan die Kowie-sirkel, wat hulle tydens die Paasnaweek skoongemaak het, voltooi. Dié groot verkeersirkel en die omliggende sirkels se randstene is geverf en die...