deur AfriForum | Mei 21, 2021 | Blogs
Deur Marnus Kamfer Aansoeke vir vuurwapenlisensies, hetsy vir ’n nuwe vuurwapen of vir die hernuwing van ’n lisensie wat binnekort verval, is ’n frustrasie wat menige Suid-Afrikaners in die nag wakker hou en aanleiding gee tot vurige gesprekke rondom braaivleisvure....
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Pretoria het die afgelope weke hard gewerk om dele van dié stad te beveilig en om gebiede skoon en netjies te maak. Op 18 en 19 Mei 2021 het die Centurion-, Moreletapark-, Groter Moot- en Pionier-tak tien gevaarlike kruisings in hul onderskeie...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Messina-buurtwag het op 19 Mei 2021 in samewerking met die plaaslike SAPD ’n suksesvolle operasie uitgevoer waartydens ’n verdagte in hegtenis geneem is. Dié misdadiger is onwettig in die land en kan moontlik aan verskeie misdade in en om dié dorp verbind...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingspan het op 17 Mei 2021 by die Unika Voortrekkers in Randburg besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery en selfdood in skole en gemeenskappe en sluit inligtingsessies met leerders in. “Elke leerder wat...
deur AfriForum | Mei 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het onlangs kommentaar ingedien rakende dringende kwessies wat die gemeenskap raak tydens die samestelling van die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vir 2021/2022. Die munisipaliteit het...