deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die protospan van AfriForum se Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se Hessekwa-tak, het in die laaste week van Mei 2021 die SAPD gehelp om verskeie operasies suksesvol uit te voer. Die protospan is ’n groep in die buurtwag wat gespesialiseerde...
deur AfriForum | Jun 8, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Upington-tak het oor die afgelope vier weke meer as 300 brode geskenk aan die Rosedale-sopkombuis. Rosedale is ’n gemeenskap in Upington wat in armoede gedompel is weens erge werkloosheid. Die gemeenskap ontvang geen hulp van die regering nie. Dus het die...
deur AfriForum | Jun 3, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Vereeniging-tak het in Meimaand as deel van dié burgerregteorganisasie se slaggatprojek altesaam 42 ton teer aan die plaaslike gemeenskap geskenk. Die publiek kon op 22 Mei en 29 Mei 2021 teer afhaal oorkant die Hoërskool Overvaal om slaggate op te vul in...
deur AfriForum | Jun 3, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Ventersdorp het Woensdagoggend die polisie en ’n sekuriteitsmaatskappy gehelp om vermeende kabeldiewe vas te trek. Die sekuriteitsmaatskappy het met behulp van kringtelevisiekameras berig ontvang van drie verdagte voertuie wat vanaf Coligny...
deur AfriForum | Jun 2, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het Laerskool Saamspan in Pretoria op 1 Junie 2021 besoek as deel van nasionale kinderbeskermingsweek. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit...